Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Kleinplaas Vakansie Oord Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Kleinplaas Holiday Resort |  Date posted:  | Impressions: 40009   591

Kleinplaas Vakansie Oord - Oudtshoorn, Wes-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Kleinplaas is ‘n bekostigbare juweel in Oudtshoorn in die middel van die Klein Karoo. Ons bied 54 moderne, goed toegeruste selfsorg berghutte (wat gediens word) met ontbyt as opsie. Ons 4-ster woonwapark bied die kalmte van ‘n oase in ‘n droë land. Moderne ablusieen wasgoed-geriewe, asook ‘n skoon swembad is ook beskikbaar. Naby aan volstruisplase en baie geskiedkundige terreine en dan natuurlik, die wêreldbekende Kango Grotte. Dit is ons plesier om aan pensioenarisse ‘n afslag buite seisoen aan te bied.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Kleinplaas Holiday Resort
044 272 5811
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News