Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Mountain Splendour Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Mountain Splendour Caravan Park |  Date posted:  | Impressions: 18852   217

Mountain Splendour - Winterton, Kwazulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord

Breek weg van die dolle gejaag en herlaai u batterye in die rustige omgewing van hierdie gesins-beheerde eko-oord. Mountain Splendour is geleë op ‘n 80hektaar plaas in die skouspelagtige Champagne Valley, Sentraal Drakensberg. Die oord spog met pragtige uitsigte, baie geriewe, uitstekende diens en baie vermaak vir beide kinders en volwassenes. Dit alles in ‘n veilige en verfrissende omgewing. Pragtige bome verskaf uitstekende skadu vir die ruim staanplekke, elkeen met sy eie kragpunt en braaigeriewe. Geriewe sluit netjiese, skoon, gemeenskaplike- en privaat ablusie-geriewe in. Daar is ook ‘n 20m swembad, tennisbane, ‘n groot speelgrond vir kinders, ‘n diereplaas, bergfiets-bane, ‘n fietswinkel en piekniekplekke.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Mountain Splendour Caravan Park
036 468 1172
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News